Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 7.

Hierdie * van sy wil het God in die Ou * aan min mense * gemaak, maar in die Nuwe Testament, waar die * tussen die * nou weggeneem is, het Hy dit aan meer * geopenbaar. Die oorsaak waarom hierdie * so verskillend is, moet nie aan die * van die een volk bo die ander of aan die beter gebruik van die lig van die * toegeskryf word nie, maar aan die volledig vrye * en onverdiende * van God. Daarom moet hulle wat sonder en teen enige * so 'n groot genade deelagtig word, dit met 'n nederige en dankbare hart erken. Die ander wat hierdie genade nie ontvang nie, moet saam met die * die strengheid en regverdigheid van die * van God aanbid sonder om dit met * te ondersoek.

Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 8.

Almal wat egter deur die * geroep word, word in alle * geroep.  Want in alle erns en * betuig God in sy Woord wat sy wil is: die geroepenes moet na Hom toe kom.  In alle erns beloof Hy ook aan * wat na Hom toe kom en glo, die rus vir hulle * en die ewige lewe. 

Aflaai Oplossing