Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 5.

Net soos met die lig van die *, so is dit ook * met die Tien * wat God deur * in besonder aan die * gegee het. Die wet * wel die grootheid van die * oop en * die mens hoe langer hoe meer van sy *, maar dit dui geen * aan en deel geen * mee om uit hierdie * te kom nie. Die wet het dus, omdat dit deur die * natuur kragteloos gemaak is, die * onder die * laat bly. * kan die mens nie deur die wet die saligmakende * verkry nie.

Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 6.

Wat nie deur die lig van die natuur of deur die wet * kan word nie, dit doen God deur die krag van die * Gees, deur middel van die Woord of die * van die versoening. Dit is die * van die* , waardeur God besluit het om die * in die Ou sowel as in die Nuwe Testament * te maak. 

Aflaai Oplossing