Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 13.

Die aard van hierdie * kan die gelowiges in hierdie lewe nie volkome begryp nie. * is dit vir hulle 'n * dat hulle weet en * is dat hulle deur hierdie genade van God van * glo en hulle Verlosser liefhet.

Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 14.

So is die * dan 'n gawe van God, nie omdat dit deur God aan die * wil van die mens aangebied word nie, maar * dit aan die mens inderdaad * word en vir hom ingegee en * word. Ook is dit nie so dat God net die * om te glo gee nie en daarna van die vrye * van die mens die instemming of die daadwerklike geloof verwag nie. Sowel die wil om te glo as die geloof self word in die mens tot * gebring. Immers, Hy wat in die mens werk om te wil * as om te werk, bewerk alles in almal.

Hoofstuk: 3&4 Paragraaf: 15

Hierdie genade is God aan * verskuldig nie. Wat sou God * aan iemand skuld wat Hom vooraf niks kan gee nie en waarvoor hy dan * moet word? Inderdaad, wat sou God aan die mens verskuldig wees wat self niks anders as sonde en * het nie? Die mens wat hierdie genade ontvang, is aan God alleen ewige * verskuldig en hy dank God ook daarvoor. Die mens wat hierdie genade nie ontvang nie, * geen waarde aan hierdie geestelike dinge nie en * net in sy eie dinge *, of beroem hom, sonder om na te dink, tevergeefs op wat hy het, terwyl hy * het nie. Verder moet oor hulle wat hulle geloof in die openbaar * en hulle lewe verbeter, volgens die voorbeeld van die *, baie gunstig geoordeel en gepraat word, want die binneste van die hart is aan ons onbekend. Vir die ander wat nog nie * is nie, moet ons tot God * wat die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan. Ons mag ons * nie teenoor hulle in trotsheid verhef asof ons * in so 'n bevoorregte * geplaas het nie.

Aflaai Oplossing