Hoofstuk: 2 Paragraaf: 1.

God is nie * in die hoogste * barmhartig nie, maar ook in die * mate regverdig. Sy * - soos Hy Hom in sy Woord * het - eis dat ons* , wat teen sy oneindige * begaan is, nie alleen met * nie, maar ook met * strawwe na * en na * gestraf moet word. Ons kan aan hierdie * nie ontkom nie, * aan die geregtigheid van God * word.

Hoofstuk: 2 Paragraaf: 2.

Ons self kan * voldoening gee om ons van die * van God te * nie. Daarom het God uit oneindige barmhartigheid sy * Seun as * aan ons gegee. Die * het vir ons, of in ons plek, sonde en * aan die * geword om vir ons te voldoen.

Hoofstuk: 2 Paragraaf: 3.

Hierdie dood van die Seun van God is die enigste en volmaakte * en voldoening vir die sondes. Sy dood is van oneindige * en waarde, * genoeg om die sondes van die hele wêreld te versoen.

 

Aflaai Oplossing