Hoofstuk: 1 Paragraaf: 13.

Vir die * van God is die besef en die * van hierdie uitverkiesing * steeds meer rede om hulle voor die * van God te verootmoedig, om die * van sy barmhartigheid te *, om hulleself te * en om Hom, wat hulle eerste so uitnemend * het, ook van hulle kant * lief te hê. Dit is dan ook * dat hierdie leer van die * en die * daaroor die kinders van God sal laat ophou om die * van God te * of dat hulle onverskillig sou word deur 'n * lewe te lei. Deur die regverdige oordeel van God is dit juis die * met hulle wat die genade van die uitverkiesing ligtelik vir hulleself toe-eien of * en ligsinnig daaroor praat, sonder dat hulle * om in die weë van die uitverkorenes te *.

Hoofstuk: 1 Paragraaf: 14.

Hierdie leer van die Goddelike uitverkiesing is verder, volgens die wyse * van God, deur die *, deur Christus self en deur die * in sowel die Ou as die Nuwe * verkondig. Daarna is dit in die * Skrifte bekend gemaak en bewaar. Daarom moet dit * nog op die regte tyd en * in die * van God - waarvoor dit in die besonder * is - uiteengesit word. Hierdie leer moet egter *, met gelowige * en heilige ontsag, sonder 'n * ondersoek na die weë van die Allerhoogste, * word. Dit alles moet gebeur tot eer van die heilige Naam van * en tot 'n lewende * vir sy volk.

Aflaai Oplossing