Hoofstuk: 1 Paragraaf: 1

Alle mense het in * gesondig en hulle * gemaak aan die * en die ewige *. Daarom sou God * verontreg het as dit sy wil was om die * menslike geslag in die * en vervloeking te laat bly en vanweë die sonde te * nie. Daarom leer die* : die hele wêreld is voor God doemwaardig. Almal het gesondig en dit * hulle aan die heerlikheid van God en: Die * van die sonde is die dood.

Hoofstuk: 1 Paragraaf: 2.

Die * van God is egter hierin geopenbaar dat Hy sy * Seun in die wêreld gestuur het * elkeen wat in Hom glo, nie * mag gaan nie, maar die ewige lewe * hê.

Hoofstuk: 1 Paragraaf: 3.

Om mense tot geloof te* , stuur God uit * goedheid verkondigers van hierdie vreugdevolle * na wie Hy wil en wanneer * wil. Deur hulle * word die mense geroep tot * en geloof in* , die gekruisigde, want: Hoe kan hulle in Hom * van Wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle * sonder een wat* ? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur * nie?

Aflaai Oplossing