| Across: | 
| 1. | Sit dit op die blou doek oor die tafel | 
| 7. | Praat sonder om te dink kan soos hierdie pynlike ervaring wees - wees eerder wys en bring genesing | 
| 13. | Doen dit met nuwe klippe as die muur met swamme afgebreek is | 
| 15. | Drankie vir Salomo se groot liefde | 
| 16. | Jojada se verhouding met koning Joas | 
| 17. | Een van drie "wapens" om die Midianiete te oorwin | 
| 18. | Gee aan Jeremia brood vanaf hierdie plek | 
| 21. | As jy dit uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak. | 
| 22. | Die naam wat die Here vir Salomo gegee het | 
| 26. | Hulle het wel ‘n skyn van wysheid met hulle selfgemaakte godsdiens en danige nederigheid... | 
| 27. | ‘n Fontein sal uit die huis van die Here borrel en dit met die Sittimdal doen. | 
| 28. | Laat jou put só, en jy kan die bees of donkie wat daarin val hou nadat jy dit vervang het | 
| 31. | In die treurlied staan dat die oostewind dít met die koning gedoen het en sy vrugte afgepluk het | 
| 33. | 'n Melodie waarop 'n Psalm van Dawid gesing moet word | 
| 34. | Die naam van ‘n vallende ster | 
| 36. | Maak kinders hiermee en vermaning groot soos die Here dit wil. | 
| 37. | Die Gees het aan Dawid gesê dat God soos dít is as die som op 'n wolklose oggend opkom. | 
| 40. | Die emosie wat ‘n dwaas veroorsaak, is swaarder as klip en sand. | 
| 42. | Hierdie bondgenoot van Abram moet sy deel ontvang van die oorwonne koning van Sodom | 
| 43. | Samuel het nie opgedaag nie, die manskappe het dít gedoen, en daarom het Saul besluit om self te offer | 
| 44. | Een van die drie sieners in wie se boeke die geskiedenis van Dawid opgeteken is | 
| 45. | Uit die geslag van Juda was hierdie ambagsmanne in diens van die koning te Netaïm en Gedera | 
| 46. | Aser het nie die inwoners van hierdie dorp verslaan nie | 
| 48. | Mattitja en Sallum was priester na die Ballingskap en hulle was amptelik verantwoordelik vir hierdie bedryf | 
| 52. | 'n Priester wat teruggekeer het uit die ballingskap | 
| 53. | Die priester moet ook van die olie in sy handpalm hieroor smeer wat aan die regteroorlel, die duim en die groottoon is | 
| 58. | Toe sy gebore is, is dit nie afgesny nie en sy is nie gebad nie... | 
| 60. | Dorp in die gebied van Issaskar | 
| 61. | Die dogter van Geber uit die stam van Aser | 
| 62. | Hoewel Israel se takke uitgekap is, is God in staat om dit met hulle te doen | 
| 63. | Ons mense moet ook leer om met hierdie tipe werk in die noodsaaklike lewensbehoeftes te voorsien. | 
| 64. | As hulle lank is, besluit die konings om Sion in die nag aan te val. | 
| 65. | Net hierdie olyfolie is goed genoeg vir die lamp in die heiligdom | 
| 66. | Deel van Jabin se arsenaal waarmee hy Israel onderdruk het |